Added by
Ultimateone
8 years ago on 21 August 2015 14:30
Candice van Pasella en Philicity leer vuurmaak, kamp opsit en hoe om kos te kry in die bos.
Julle sal Philicity onthou uit reekse soos Jozi-H en Home Affairs, maar sy was ook al in Isidingo. Sy en Candice doen 'n oorlewingskursus by Boswa Survival naby Magaliesburg.